Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Awakening Naweekseminaar by Lewende Woord Boksburg

Apr 12 - 7:00 PM - Apr 13 - 5:00 PM SAST

Wil jy hê dat God deur jou moet werk? Dan mag jy nie ons Awakening Naweekseminaar misloop nie! Hierdie 1.5 dag seminaar (Vrydag middag tot Saterdag aand) verskaf al die hulpmiddels wat jy benodig om in diens van God te staan en ‘n verskil in Sy koninkryk te maak! Kontak Leandi by 072 424 5966 vir meer info en besprekings.

Details

Start:
Apr 12 - 7:00 PM
End:
Apr 13 - 5:00 PM

Registrations are closed for this event