Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Awakening Naweekseminaar by Nuwe Lewe Klerksdorp

Apr 5, 2019 - 7:00 PM - Apr 6, 2019 - 7:00 PM SAST

Wil jy hê dat God deur jou moet werk? Dan mag jy nie ons Awakening Naweekseminaar misloop nie! Hierdie 1.5 dag seminaar (Vrydag middag tot Saterdag aand) verskaf al die hulpmiddels wat jy benodig om in diens van God te staan en ‘n verskil in Sy koninkryk te maak!

Details

Start:
Apr 5, 2019 - 7:00 PM
End:
Apr 6, 2019 - 7:00 PM

Registrations are closed for this event