Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Deurbraakdiens, Farm Inn, Pretoria

May 22, 2019 - 7:00 PM - 9:00 PM SAST

Kliek asb op die BOOK YOUR SEAT knoppie hierbo 👆👆 en laat weet ons dat jy kom! Dit help ons om seker te maak daar is genoeg sitplekke vir almal! Onder aan die “event” is daar ook die opsie om die deurbraakdiens direk in jou Google Kalender te “save”… of jy kan die “ical” skakel volg as jy die deurbraakdiens in ‘n ander kalender wil laai. Doen dit sommer gou en maak seker jy vergeet nie die datum nie!

DEURBRAAKDIENS INFO: Vertrou jy God vir ‘n wonderwerk? Sukkel jy met jou gesondheid? Kort jy ‘n finansiele deurbraak? Of wil jy graag net meer van ons Vader en Sy teenwoordigheid ervaar? Maak dan seker dat jy 22 Mei in jou dagboek omkring! Kom met ‘n verwagting dat God jou WIL aanraak, help, versterk, bemoedig en genees!

Details

Date:
May 22, 2019
Time:
7:00 PM - 9:00 PM

Venue

Farm Inn Pretoria
Silver Lakes Road, Silver Lakes Golf Estate
Pretoria, Gauteng South Africa
+ Google Map

Registrations are closed for this event