Loading Events

« All Events

Deurbraakdiens, Veranderde Lewens Kerk, Roodepoort

May 29 - 7:00 PM - 9:00 PM SAST

Vertrou jy God vir ‘n wonderwerk? Sukkel jy met jou gesondheid? Kort jy ‘n finansiele deurbraak? Of wil jy graag net meer van ons Vader en Sy teenwoordigheid ervaar? Maak dan seker dat jy 22 Mei in jou dagboek omkring! Kom met ‘n verwagting dat God jou WIL aanraak, help, versterk, bemoedig en genees!

Details

Date:
May 29
Time:
7:00 PM - 9:00 PM

Venue

Veranderde Lewens Kerk
17 Philips Ave
Discovery Roodepoort, Gauteng 1709 South Africa
+ Google Map

Book your seat

Break the ice - Be the first to register!

Tribe Loading Animation Image

Already registered?

Use this tool to manage your registration.