Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Sake Ontbyt O Galitos Woodlands Boulevard

Jun 14, 2019 - 6:00 AM - 8:00 AM SAST

Kliek asb op die BOOK YOUR SEAT knoppie hierbo 👆👆 en laat weet ons dat jy kom! Dit help ons om seker te maak daar is genoeg sitplekke vir almal! Onder aan die “event” is daar ook die opsie om die datum direk in jou Google Kalender te “save”… of jy kan die “ical” skakel volg as jy die deurbraakdiens in ‘n ander kalender wil laai. Doen dit sommer gou en maak seker jy vergeet nie die datum nie!

‘n Maandelikse byeenkoms vir ongeveer 200 sakemanne en sakevroue! Word bedien saam met ander besigheidseienaars, bestuurders, direkteure en ander sakepersone! Kom vind uit wat Vader se Wil vir ons land, vir jou besigheid en vir jou lewe is!

Details

Date:
Jun 14, 2019
Time:
6:00 AM - 8:00 AM

Venue

O Galitos Woodlands Boulevard
Woodlands Boulevard
Moreletapark Petoria, 0044 South Africa
+ Google Map

Registrations are closed for this event