Loading Events

Past Events

Events Search and Views Navigation

Apr 2019

Awakening Naweekseminaar by Nuwe Lewe Klerksdorp

Apr 5, 2019 - 7:00 PM - Apr 6, 2019 - 7:00 PM SAST

Wil jy hΓͺ dat God deur jou moet werk? Dan mag jy nie ons Awakening Naweekseminaar misloop nie!

Find out more »

Awakening Naweekseminaar by Lewende Woord Boksburg

Apr 12, 2019 - 7:00 PM - Apr 13, 2019 - 5:00 PM SAST

Wil jy hΓͺ dat God deur jou moet werk? Dan mag jy nie ons Awakening Naweekseminaar misloop nie!

Find out more »

Deurbraakdiens by Farm Inn in Pretoria

Apr 24, 2019 - 7:00 PM - 9:00 PM SAST

Vertrou jy God vir 'n wonderwerk? Het jy 'n deurbraak nodig? Dalk in jou huwelik? Jou gesondheid? Finansies?

Find out more »

Sake Ontbyt by O Galitos, Woodlands Boulevard

Apr 26, 2019 - 6:00 AM - 8:00 PM SAST
O Galitos Woodlands Boulevard, Woodlands Boulevard
Moreletapark Petoria, 0044 South Africa
+ Google Map

Sakeman of Sakevrou? Bestuurder, Direkteur, Eienaar? Ons nooi jou hartlik uit na ons volgende Sake Ontbyt toe!

Find out more »

May 2019

Deurbraakdiens, Farm Inn, Pretoria

May 22, 2019 - 7:00 PM - 9:00 PM SAST
Farm Inn Pretoria, Silver Lakes Road, Silver Lakes Golf Estate
Pretoria, Gauteng South Africa
+ Google Map

Kliek asb op die BOOK YOUR SEAT knoppie hierbo πŸ‘†πŸ‘† en laat weet ons dat jy kom! Dit help ons om seker te maak daar is genoeg sitplekke vir almal! Onder aan die "event" is daar ook die opsie om die deurbraakdiens direk in jou Google Kalender te "save"... of jy kan die "ical" skakel volg as jy die deurbraakdiens in 'n ander kalender wil laai. Doen dit sommer gou en maak seker jy vergeet nie die datum nie! DEURBRAAKDIENS…

Find out more »

Sake Ontbyt O Galitos Woodlands Boulevard

May 24, 2019 - 6:00 AM - 7:45 AM SAST
O Galitos Woodlands Boulevard, Woodlands Boulevard
Moreletapark Petoria, 0044 South Africa
+ Google Map

Kliek asb op die BOOK YOUR SEAT knoppie hierbo πŸ‘†πŸ‘† en laat weet ons dat jy kom! Dit help ons om seker te maak daar is genoeg sitplekke vir almal! Onder aan die "event" is daar ook die opsie om die deurbraakdiens direk in jou Google Kalender te "save"... of jy kan die "ical" skakel volg as jy die deurbraakdiens in 'n ander kalender wil laai. Doen dit sommer gou en maak seker jy vergeet nie die datum nie! 'n…

Find out more »

Jun 2019

Breakthrough service – Oasis church, Bredell

Jun 5, 2019 - 7:00 PM - 9:00 PM SAST
Oasis Church Bredell, 166 3rd Avenue
Bredell AH, Kemptonpark, Gauteng South Africa
+ Google Map

Click on BOOK YOUR SEAT to reserve your seat(s). Attendance is free, but bookings are essential! Are you trusting God for a miracle? Do you need a breakthrough in any area of your life? Then join us for our next Breakthrough Service on the 5th of June at Oasis church in Bredell! We start the evening with praise and worship, followed by a message from the Word. The rest of the evening is totally in the hands of the Holy…

Find out more »

Deurbraakdiens met Michael Oberholzer

Jun 12, 2019 - 7:00 PM - 9:00 PM SAST
Farm Inn Pretoria, Silver Lakes Road, Silver Lakes Golf Estate
Pretoria, Gauteng South Africa
+ Google Map

Kliek asb op die BOOK YOUR SEAT knoppie hierbo πŸ‘†πŸ‘† en laat weet ons dat jy kom! Dit help ons om seker te maak daar is genoeg sitplekke vir almal! Onder aan die "event" is daar ook die opsie om die deurbraakdiens direk in jou Google Kalender te "save"... of jy kan die "ical" skakel volg as jy die deurbraakdiens in 'n ander kalender wil laai. Doen dit sommer gou en maak seker jy vergeet nie die datum nie! DEURBRAAKDIENS…

Find out more »

Sake Ontbyt O Galitos Woodlands Boulevard

Jun 14, 2019 - 6:00 AM - 8:00 AM SAST
O Galitos Woodlands Boulevard, Woodlands Boulevard
Moreletapark Petoria, 0044 South Africa
+ Google Map

Kliek asb op die BOOK YOUR SEAT knoppie hierbo πŸ‘†πŸ‘† en laat weet ons dat jy kom! Dit help ons om seker te maak daar is genoeg sitplekke vir almal! Onder aan die "event" is daar ook die opsie om die datum direk in jou Google Kalender te "save"... of jy kan die "ical" skakel volg as jy die deurbraakdiens in 'n ander kalender wil laai. Doen dit sommer gou en maak seker jy vergeet nie die datum nie! 'n…

Find out more »

Jul 2019

Breakthrough service – Oasis church, Bredell

Jul 10, 2019 - 7:00 PM - 9:00 PM SAST
Oasis Church Bredell, 166 3rd Avenue
Bredell AH, Kemptonpark, Gauteng South Africa
+ Google Map

Click on BOOK YOUR SEAT to reserve your seat(s). Attendance is free, but bookings are essential! Are you trusting God for a miracle? Do you need a breakthrough in any area of your life? Then join us for our next Breakthrough Service on the 10th of July at Oasis church in Bredell! We start the evening with praise and worship, followed by a message from the Word. The rest of the evening is totally in the hands of the Holy…

Find out more »
+ Export Events