Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Deurbraakdiens by Farm Inn in Pretoria

Apr 24, 2019 - 7:00 PM - 9:00 PM SAST

Vertrou jy God vir ‘n wonderwerk? Het jy ‘n deurbraak nodig? Dalk in jou huwelik? Jou gesondheid? Finansies? Maak nie saak waarmee jy sukkel nie, ons dien steeds ‘n God van wonderwerke wat gereed staan om jou aan te raak! Ons begin die aand met lof en aanbidding en ‘n boodskap uit die Woord, waarna ek vir mense bid vir genesing en deurbrake. Ek deel ook Woord soos die Gees my lei. Kom asb! Bring sommer almal wat jy ken saam! Vir meer info, kontak info@awakening.co.za

Details

Date:
Apr 24, 2019
Time:
7:00 PM - 9:00 PM

Registrations are closed for this event